About self catering in magoebaskloof
As jy wil een aand oorslaap voor jou canopy tour is die ideaal. Indien jy langer wil bly sou ek eerder 'n selfsorg-eenheid verkies waar ek kan braai ens. Dit is bed en ontbyt satisfied geen kosmaakgeriewe nie.Sal dit aanbeveel. Hulle is net tans besig om die ontvangsarea te renoveer en ek was bekommerd, maar die kamer was pragtig en skoon en netjie